<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>LB 436</title>
<lyrics>[V1]
 Herskep, o Gees, laat leef, o Gees
 Laat ,om die koningkryk met mag,
 laat mense tot bekering kom,
 oorreed deur u oortuigingskrag

[V2]
 O gees, verlig ons, laat ons vind
 die waarheid wat u Woord ons leer
 dat ons met God en met mekaar
 in Gees en liefde kan verkeer

[V3]
 Herskep, o Gees, laat ons herleef
 maak wakker elkeen in U kerk
 Laat ons uit God se liefde leef,
 en dankbaar waak en bid en werk</lyrics>
<aka>Herskep, o Gees, laat leef, o Gees</aka>
</song>